Jaarboeke

Arbeidsterapie 401


 
Modulekode ART 401
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Voortgesette studie van arbeidsterapie vir pasiënte/kliënte met fisiese en neurologiese toestande. Integrasie en toepassing van kennis en vaardighede in die fisiese/neurologiese veldwerkplasings.
Modulekrediete 45.00
Voorvereistes ANP 210, RPD 380, SEP 110/ZUL 110, AKU 303, AKU 381, AKU 382, ART 381, ART 382, ELH 121, ELH 122
Kontaktyd 4 ander kontak per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences