Jaarboeke

Arbeidsterapie 283


 
Modulekode ART 283
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Biomeganika: Die studie van arbeidsterapie-evaluering en intervensie van die toestande van die muskulo-skeletale stelsel by alle ouderdomsgroepe. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van sekere geselekteerde toestande in.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes ANA 151, ANA 152, ANA 161, ANA 162, FSG 161, AKU 100, ART 100, MTL 180, GNK 286,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122
Kontaktyd 2 ander kontak per week, 2 praktiese sessies per week, 4 besprekingsklasse per week, 2 seminare per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences