Jaarboeke

Aktes en notariële praktyk 410


 
Modulekode ANO 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) ’n Oorsigtelike studie oor die ontstaan en ontwikkeling van die professies van transportbesorger en notaris (b) Statutêre voorskrifte van toepassing op transportbesorgers en notarisse (c) Professionele verantwoordelikheid en etiek (d) Aspekte rondom die oordrag van onroerende eiendom, registrasie van verbande, serwitute en saaklike regte (e) Praktiese opstel van aktes en notariële dokumente
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes SAR 310
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Prosesreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences