Jaarboeke

Toegepaste addisionele module 804


 
Modulekode AKV 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die krediete vir hierdie module kan bekom word deur of ’n Europese taal – buiten Engels – op tweedejaarsvlak te neem of deur ’n projek te voltooi in die geselekteerde spesialiseringsveld in oorleg met die mentor in daardie betrokke veld.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd keuse van projek/taal
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share