Jaarboeke

Aktiwiteitskunde 382


 
Modulekode AKU 382
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die studie van die effek van swak gesondheid en gestremdhede in die werksarea. Die wetenskap en die toepassing van die beginsels van arbeidsterapie om deelname aan betekenisvolle aktiwiteit in die konteks van die Suid-Afrikaanse Gelykheidswetgewing vir Gestremdes te bevorder. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde toestande in.
Modulekrediete 25.00
Voorvereistes FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283, ART 284
Kontaktyd 4 lesing per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share