Jaarboeke

Argeologie 752


 
Modulekode AGL 752
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Gevorderde argeologiese metodiek en interpretasie Diepte-, deelnemende seminaarstyl-ontleding van veld- en laboratoriumtegnieke. Die geskiedenis, omvang en potensiaal van ’n reeks argeologiese tegnieke en metodes word ontleed. Studente word in die beginsels van ontwerp, implementering en analise van navorsing onderrig, met die fokus op spesialismetodes/-tegnieke wat by die Departement beskikbaar is (bv materiaalwetenskappenavorsing). Klem word geplaas op praktiese onderrig.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lpw
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences