Jaarboeke

Proefskrif: Afrikaans 990


 
Modulekode AFR 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die student moet in navorsingsverslag van ongeveer 100 000 woorde (200 bladsye) bewys lewer van sy/haar vermoë om selfstandig oorspronklike wetenskaplike ondersoek te beplan en uit te voer oor goedgekeurde tema uit die Afrikaanse of Nederlandse letterkunde, taalkunde, kultuur- of mediastudie.
Modulekrediete 480.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences