Jaarboeke

Redigering 358


 
Modulekode AFR 358
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Kwartaalmodule aangebied oor 14 weke Versorging van Afrikaanse tekste met betrekking tot korrekte taal- en leestekengebruik, feitelike korrektheid, bibliografiese versorging, teksstruktuur en skryf vir verskillende teikengroepe.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans
Akademiese organisasie Afrikatale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences