Jaarboeke

Voeding tydens lewenssiklus 321


 
Modulekode VDG 321
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die rol van voeding in die lewensiklus van die mens. Die rol van voeding in die voorkoming van lewenstylverwante siektes - osteoperose, kanker, koronêre hartvatsiektes, tandbederf. Vegetarisme. Verskillende toestande van wanvoeding. (Proteïen-energie-wanvoeding en vetsug).
Modulekrediete 17.00
Voorvereistes VDG 311
Kontaktyd 1 ppraktiese sessie per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences