Modulekode | MBY 262 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Primere bronne van mikroorganismes in voedsel. Faktore wat die groei en oorlewing van microbes in voedsel beinvloed. Mikrobiologiese kwaliteit, bederf en voedselveiligheid. Diversiteit van organimismes betrokke, hulle isolasie en opsporing. Konvensionele en alternatiee benaderings; vinnige metodes. Voedselfermentasies: tipes, beginsels en organismes betrokke. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MBY 251 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Mikrobiologie en Plantpat |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App