Jaarboeke

Diereanatomie en -fisiologie 200


 
Modulekode DAF 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Algemene struktuur en plan van die liggaam van vee. Tipe en eienskappe van selle en weefsels. Liggamswater. Anatomie, fisiologie en histologie van sisteme: Vel; skelet; spiere, bindweefsel, liggamente, gewrigte; senuwee sisteem; sensoriese organe van sig, klank, reuk, gevoel, smaak; sirkulatoriese stelsel; respiratoriese stelsel; endokrinologie; manlike en vroulike reproduksiestelsels; verteringstelsel, gastro-intestinale weg, lewer, pankreas; niere, suur-alkalie balans en homeostase; laktasie; immuunstelsel. Algemene spesieverskille.
Modulekrediete 36.00
Voorvereistes CMY 127 of TDH
Kontaktyd 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences