Jaarboeke

Fisika 700


 
Modulekode FSK 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die kursusinhoud word deur die Hoof van die Departement Fisika bepaal . Benewens die gewone onderwerpe, naamlik klassieke meganika, kwantummeganika, statistiese meganika, elektrodinamika, vastetoestandfisika, eksperimente of modelering, en 'n mini-navorsingsprojek, is daar ook elektiewe onderwerpe.
Modulekrediete 135.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 10 lesings per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week, 1 seminaar per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisika
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences