Jaarboeke

Voorkomende mondheelkunde 271


 
Modulekode VKM 271
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module is ‘n voortsetting van Voorkomende Mondheelkunde 171 en word beoog om ‘n mondhigiëne student die geleentheid te bied om sy/haar kundigheid, vaardigheid en gesindheid te ontwikkel deur vir ‘n pasiënt ‘n behoeftegedrewe primêre en basies-sekondêre voorkomende behandelingsplan te ontwikkel, te implementeer en te evalueer. Hierdie module bestaan uit lesings en kliniese werk gerig op die omvang van die beroep van mondhigiëne op regte pasiënte.
Modulekrediete 58.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 6 praktika (30 weke), 1 lesing per week for 30 weke
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Gemeenskapstandheelkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences