Jaarboeke

Orofasiale chirurgie 271


 
Modulekode OFC 271
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die module in Orofasiale Chirurgie is ontwerp om die mondhigiëne student met kundighede en vaardighede toe te rus met betrekking tot: • Lokale verdowing • Mondchirurgiese prosedures • Traumatologie • Basiese kennis met betrekking tot gevorderde Maksillo-Fasiale Chirurgie
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171
Kontaktyd 1 lesing per week vir 20 weke, 1 praktiese sessies per week (28 wke)
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Kaak-, Gesig- en Mondchirurgie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences