Modulekode | ISR 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BCom met spesialisering in regte (a) Algemene inleiding en geskiedkundige agtergrond (b) Die proses van sekwestrasie (c) Gevolge van sekwestrasie (d) Vernietigbare en nietige regshandelinge (e) ’n Oorsig van die bereddering van insolvente boedels (f) Akkoord, rehabilitasie en misdrywe (g) Likwidasie van insolvente maatskappye en beslote korporasies |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App