Jaarboeke

Fundamentele beginsels van intellektuelegoederereg en outeursreg 804


 
Modulekode IGZ 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Die volgende aspekte sal aangespreek word: (a) Die aard van IGR (b) Die regverdiging vir beskerming van IG. (c) Outeursregwet 98 van 1978 (d) Wet op die Beskerming van Voordraers 11 of 1967 (e) Wet op die Registrasie van Outeursreg in Rolprente 62 of 1977 (f) Geskiedenis van outeursreg. (g) Outeursreg-verwante internasionale konvensies. (h) Voldoening van SA wetgeing aan internasionale norme. (i) Capita selecta insluitend: vereistes vir en verlening va outeursreg; omvang van en uitsonderings op outeursreg; inbreukmaking op outeursreg.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences