Jaarboeke

Spaans: Intermediêr (3) 311


 
Modulekode SPN 311
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Grondige hersiening van Spaanse grammatika word aangebied om taalvaardigheid te bevorder wat spesifiek fokus op taalproduksie, naamlik spraak en skryf. Dit bied ook inleiding tot die Spaanse geskiedenis. Hierdie module voldoen aan die vereistes vir vlak B2.1 van die “Common European Framework of Reference for Languages”.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes SPN 221
Kontaktyd 1 lesing per week, 4 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences