Jaarboeke

Maatskaplikewerkteorie 321


 
Modulekode MWT 321
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Deel 1: Maatskaplike werk in gesondheidsorg Die eiesoortige aard, behoeftes en dienslewering met betrekking tot maatskaplike werk in gesondheidsorg, geestesgesondheid en persone met gestremdhede. Deel 2: Maatskaplike beleid 'n Inleiding tot maatskaplike beleid. Die aard. kenmerke, omvang en proses van maatskaplike beleid. Die impak van waardes, etiek en maatskaplike regverdigheid op maatskaplike beleid. Konseptuele raamwerk van die beleidsproses.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes MWT 210, 220 en DS
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences