Jaarboeke

Latyn 220


 
Modulekode LAT 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Latynse literatuurstudie, taalkunde en geskiedenis (3) en (4) ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Latynse taalkunde. Romeinse geskiedenis en konstitusie. Latynse literatuurgeskiedenis.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes LAT 210
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences