Jaarboeke

Bybelse tale 251


 
Modulekode BYT 251
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Antieke Wêreld in konteks ‘n Breë historiese oorsig van die antieke samelewings in die Mediterreense gebied. ‘n Studie van Griekse en Hebreeuse uitdrukkingswyses binne konteks van die antieke Mediterreense mens-, samelewings- en wêreldbeskouing.
Modulekrediete 8.00
Diensmodules Fakulteit Teologie
Voorvereistes *Bied saam met HEB 210 en 220 en/of GRK 210 en 220 toegang tot BYT op jaarvlak 3.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences