Modulekode | AAK 712 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die navorsingsmodule is 'n inleidinde module wat basiese metodologiese vraagstukke in navorsing na vore bring. Die module behels inleiding tot navorsing, die navorsingsproses, en kwantitatiewe navorsing met klem op opnames. Na voltooiing van hierdie module word van die student verwag om insig in die navorsingsproses te toon en om ’n navorsingsvoorstel vir ’n kwantitatiewe opname wat relevant is tot die veld van AAK in te dien. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App