Jaarboeke

Publieke praktyke 320


 
Modulekode PBP 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs beskikbaar vir BAdmin in Openbare Bestuur (Opsie: Publieke Administrasie)-studente.
Hierdie werksplek-assesseringsmodule poog om studente in hul huidige werksomgewing te assesseer. Studente word ook verplig om ’n portefeulje in te handig as deel van hul assessering. Die assessering is daarop gemik om die studente se vaardighede, wat tydens hulle studie verkry is, te bepaal.

Modulekrediete 32.00
Voorvereistes Slegs beskikbaar vir BAdmin in Openbare Bestuur (Opsie: Publieke Administrasie)-studente.
Kontaktyd 3 dae - 8 ure per dag
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Skool vir Openbare Best en Adm
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences