Jaarboeke

Ouditkunde 200


 
Modulekode ODT 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Geskiedenis van ouditering: begrip ‘professie’. Die teorie, insluitend die postulate in ouditkunde. Belangrikste begrippe, geselekteerde Maatskappywetartikels deur die Openbare Rekenmeesters- en Ouditeursraad (OROR) en die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) voorgeskryf. Publikasies van die SAIGR en OROR. Beginsels van ouditering, die ouditproses. Interne beheer en stelselontwerp en evaluering.
Modulekrediete 32.00
Voorvereistes FRK 100 of FRK 101
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Ouditkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences