Jaarboeke

Bedryf- en organisasiesielkunde 271


 
Modulekode BDO 271
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs beskikbaar vir BCom (Menslikehulpbronbestuur)-studente. Organisasiesielkundepraktyk
Hierdie module fokus op praktiese bedryfsgerigte toepassings van kennis oor leierskap, groepe, organisasiestrukture, organisasieverandering, bestuur van diversiteit, beroepsgesondheid, ergonomika en organisasiedoelwitbereiking. Daar word spesifiek gebruik gemaak van gevallestudies, praktiese oefeninge, groepswerk en opdragte wat geïntegreer word met die proses van navorsing.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Slegs beskikbaar vir BCom (Menslikehulpbronbestuur)-studente.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Menslikehulpbronbestuur
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences