Jaarboeke

Vroeë Kinderontwikkelingstudies 400


 
Modulekode JVK 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module is ontwerp om student-onderwysers se begrip en kennis van teorieë, benaderings en uitdagings rakende vroeë kinderonderwys vir kinders vanaf geboorte tot ses jaar te ontwikkel. In hierdie module verken en inkorporeer student-onderwysers die belangrikheid van kulture en kontekste in verskillende vroeë kinderontwikkelingsentrums. Die program het dus ten doel om 'n bewustheid te kweek van die positiewe, langtermynimpak van kwaliteitonderwys gedurende die vroeë jare. Student-onderwysers sal ook toegerus word om bevoegde, ingeligte, reflektiewe en toegewyde onderwysers te wees wat die holistiese ontwikkeling en leer van jong kinders bevorder.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences