Modulekode | SLB 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Ekosistemiese, bategebaseerde benadering. Die skool as 'n nodale kern van ondersteuning binne die gemeenskap. Die bevordering van "veilige" skole, versorging en berading van die kind, die familie en personeel; krisis en traumaberading van die kind, die familie en die personeel. Voorkomende, oplossingsgebaseerde en korttermynondersteuningstrategieë rakende emosionele, gedrags-, sosiale, loopbaanontwikkeling en leerverwante aspekte. Psigometriese kennis en vaardighede van toepassing op die geregistreerde beraderskonteks. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App