Jaarboeke

Program: PhD Bourekenkunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
12262017 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Dr DGB Boshoff
[email protected]
+27 (0)124203781
Prof BG Zulch
[email protected]
+27 (0)214202851

Programinligting

'n PhD-student moet 'n proefskrif voorlê wat handel oor 'n onderwerp uit die lys van vakdissiplines.

 

Toelatingsvereistes

Verwys na G Regulasies G.42 tot G.54.

  • ’n Kandidaat word slegs tot doktorale studie toegelaat indien hy of sy in besit is van ’n toepaslike magistergraad.
  • ’n PhD-student moet ’n proefskrif voorlê wat handel oor ’n onderwerp uit die lys van vakdissiplines.
  • ’n Doktorale eksamen is verpligtend en word mondeling en/of skriftelik afgeneem en handel oor die inhoud van die proefskrif sowel as daardie onderdele van die vakgebied waarop die proefskrif gebaseer is.

 

Eksamens en slaagvereistes

‘n Doktorale eksamen is verpligtend en word mondeling en/of skriftelik afgeneem en handel oor die inhoud van die proefskrif sowel as daardie onderdele van die vakgebied waarop die proefskrif gebaseer is.

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences