Jaarboeke

Program: PhD Kriminologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264262 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof A Lombard
[email protected]
+27 (0)124202325

Toelatingsvereistes

  • Minstens 65% vir die MA in Kriminologie.
  • Reël vir ’n onderhoud met die departementshoof.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    'n Onderwerp wat deur die leerder gekies is, word onafhanklik nagevors. Die aard van die studie moet sodanig wees dat 'n betekenisvolle bydrae tot bestaande wetenskaplike kennis in die Kriminologie gemaak word. 'n Omvattende en gevorderde verslag moet oor die goedgekeurde projek opgestel word. Ander vereistes: Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing, wat binne die dissipline en interdisiplinêr waarde het. Beplanning, hulpbronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel asook akademiese en wetenskaplike leierskap.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences