Jaarboeke

Ekologie 705


 
Modulekode ZEN 705
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die module spits op kragte wat bevolkings- en gemeenskapspatrone en prosesse oor tydelike en ruimtelike skale heen dryf. Aandag word gegee aan die wetenskaplike toepassing van ekologiese en makro-ekologiese beginsels wat verband hou met kort- en langtermyn bevolkings- en gemeenskapsreaksie tot omgewingsverandering. Groepbesprekings gebaseer op huidige literatuur verskaf geleenthede om teoretiese beginsels tot probleemoplossing aan te wend.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences