Jaarboeke

Voorkomende mondheelkunde 171


 
Modulekode VKM 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module bestaan uit lesings en kliniese werk in die vaardigheidslaboratorium, gerig op die omvang van die mondhigiëne beroep. Dit beoog om ‘n mondhigiëne student die geleentheid te bied om sy/haar kundigheid, vaardigheid en gesindheid te ontwikkel deur vir ‘n pasiënt ‘n behoeftegedrewe primêre- en basies sekondêre voorkomende behandelingsplan te ontwikkel, te implementeer en te evalueer.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 ppraktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Gemeenskapstandheelkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences