Modulekode | TBW 271 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is: • Vaslegging van aspekte verwant tot beroepsveiligheid en gesondheid • Vaslegging van kommunikasievaardighede nodig tydens hantering van pasiënte • Ontwikkeling van aanbiedingsvaardighede om groot gehore toe te spreek • Fasilitering vir ‘n begrip van professionele en etiese gedrag • Vaslegging van kennis aangaande wetlike aspekte verwant tot tandheelkundeVaslegging van kennis/vaardighede in terme van administratiewe bestuur en skedulering in ‘n tandheelkundige praktyk • Vaslegging van psigologiese aspekte met betrekking tot pasiëntbestuur • Fasilitering van die bestuur van ‘n primêre voorkomende behandelingsplan • Voorsiening van primêre voorkomende behandeling in samewerking met BChD studente |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Tandheelkundige Bestuurswetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App