Jaarboeke

Afrika- en regionale politiek 751


 
Modulekode PTO 751
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module fokus op politieke sisteme in Afrika, die posisie en rol van Afrika in die internasionale sisteem en aspekte van regionalisme en regionalisering. ’n Ontleding en analise word gemaak van belangrike vraagstukke, uitdagings, tendense en transformasies wat betref die plaaslike politiek en die regionale en internasionale verhoudinge van Afrikastate, insluitend pan-Afkrikanisme.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences