Jaarboeke

Pasiënte met spesiale behoeftes 371


 
Modulekode PSB 371
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Pasiënte met spesiale behoeftes bied unieke uitdagings veral ten opsigte van die behoefte aan ‘n vindingryke en sorgvuldige benadering tot die pasiënt. Hierdie module sal die mondhigiëne student toerus om pasiënte se behoeftes in hierdie verband aan te spreek en te bestuur. Die fokus is op die aanpassing en verandering van die benadering en bestuur van die pasiënt volgens die behoefte byvoorbeeld swangerskap, fisiese en verstandelike gestremdheid, medies toestande en ouderdom.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271
Kontaktyd 2 lesings per week vir 30 weke, 1 seminaar vir 3 ure
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Gemeenskapstandheelkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences