Jaarboeke

Odontologie 171


 
Modulekode ODO 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module sal die mondhigiënestudent in staat te stel om die mondgesondheidstatus van die kind, tienderjarige, volwasse en geriatriese pasiënt in verband met siektes van die hardeweefsel van die mondholte, insluitende die pulpa en peri-apikale weefsel te evalueer, en gevolglik in staat te wees om: • siektes korrek te diagnoseer; • die risikoprofiel van die pasiënt korrek te kan bepaal; • instruksies vir selfbeskermingsmaatreëls aan pasiënte te kan gee; • die gedragspatroon van pasiënte te verander deur motivering; • om die weerstand van die hardeweefsel in die handhawing van mondgesondheid te optimiseer; • beginnende letsels, waar moontlik, te laat hermineraliseer; • pasiënte vir herstellende en rehabilitasieprosedures te verwys.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week, 2 praktiese sessies per week, 1 seminaar per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Odontologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences