Jaarboeke

Openbare organisasieleer 110


 
Modulekode ODM 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs beskikbaar vir BAdmin in Openbare Bestuur (Opsie: Publieke Administrasie)-studente.
Ontwikkeling van organisasieleer – van klassieke tot kontemporêre teorieë. Organisasiestruktuur en -ontwerp. Die implementering van organisatoriese funksies insluitend departementalisasie, koördinasie, periode van kontrole, eenheid van opdragte, sentralisasie en desentralisasie, gesag en beheer. Openbare organisasiedinamika en -gedrag: Die organisasiekultuur, motiveringsteorieë, individuele verskille in die werkomgewing en die impak op groepe en werkspanne, kommunikasie, mag en gesag in die werkplek en die rol van leierskap in die openbare omgewing.

Modulekrediete 18.00
Voorvereistes Slegs beskikbaar vir BAdmin in Openbare Bestuur (Opsie: Publieke Administrasie)-studente
Kontaktyd 3 dae - 8 ure per dag
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Skool vir Openbare Bestuur en Administrasie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences