Jaarboeke

Verplegingstudies 353


 
Modulekode NUR 353
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Verloskunde: begeleiding tydens normale kindergeboorte en puerperium. Die verloop van die intrapartumperiode, verwante behoeftes en laerisiko, postnatale sorg. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences