Jaarboeke

Verplegingstudies 154


 
Modulekode NUR 154
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Gesondheidsdienslewering aan gemeenskappe en verpleegkundige hantering van geringe ongesteldhede Omvattende gesondheidsorg en die multidissiplinêre spanbenadering. Gemeenskapsbetrokkenheid en -deelname aan gesondheidsdienslewering. Bemagtiging van die gemeenskap. Inleiding tot openbare gesondheid en gesondheidsorgstelsels. Bejaardesorg. Geselekteerde geringe ongesteldhede van die boonste lugweë, mondholte en vel: oorpyn, seerkeel, verkoue en griep, sinusitis, tonsillitis, halitose, mondgesondheid en velgesondheid. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences