Jaarboeke

Teorie van tweedetaalverwerwing 712


 
Modulekode LCC 712
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Definisie van die probleem: die behoefte aan teorie van tweedetaalverwerwing: die aard van taal, die aard van die menslike verbale kommunikasieproses, dimensies van akademiese geletterdheid; die behoeftes van tweedetaalleerders in SA; die doelwitte van taalaanleer; die verskil tussen T1-, T2- en T3-verwerwing; tweedetaalaanleerprosesse; die aard van menslike leerprosesse; die aard van taalverwerwing; die faktore wat effek het op taalverwerwing; die sosio-kulturele konteks van taalverwerwing; die taalpolitieke konteks van taalverwerwing; die rol van die T1 in T2-verwerwing.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Afrikaans
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences