Jaarboeke

Kinderreg 410


 
Modulekode KID 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Die status van kinders in die Suid-Afrikaanse reg (b) Die grondwetlike beskerming van kinders (c) Algemene beginsels van die Children’s Act 38 of 2005 (d) Ouerlike verantwoordelikhede en regte (e) Kinderhowe (f) Aanneming en alternatiewe sorg (g) Internasionale dokumente met betrekking tot kinderregte (h) Internasionale aanneming en ontvoering (i) Kinders en die strafregstelsel
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences