Jaarboeke

Fundamentele wiskundige konsepte 181


 
Modulekode JWI 181
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die module bied ‘n oorsig van Wiskunde as wetenskap van patrone en orde en wat dit beteken in die Intermediêre fase. Basiese konsepte in die alledaagse lewe word uitgelig met spesifieke verwysing na probleemoplossing in konteks. Die vier bewerkings word bespreek teen die agtergrond van die numeriese getallestelsel met spesifieke fokus op breukkonsepte, persentasies, dataverwerking en eweredigheid, asook basiese finansiële wiskunde.

Modulekrediete 6.00
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences