Jaarboeke

Intermediêre wiskunde 310


 
Modulekode JWI 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Meetkunde vir onderwysers: Ruimte, vorm en grootte en meting. Meetkundige denke en redenering. Euklidiese meetkunde: ? sintetiese en analitiese benadering.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes JWI 210 en JWI 220
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences