Jaarboeke

Intermediêre Wiskunde 220


 
Modulekode JWI 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Breuke en Algebra vironderwysers: Ondersoekstrategieëviralgebraïesedenke en redenering; eweredigheid; ontwikkeling van breukkonsepte; vasstelling van verwantskappetussenbreuke, desimale en persentasies; funksies.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes WTW 133 en WTW 143
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences