Jaarboeke

Professionele studies 121


 
Modulekode JPS 121
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module begelei studente om onderrigvaardighede te ontwikkel, leeraktiwiteite te beplan en onderrig- en leermateriale te ontwerp wat geskik is vir die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences