Jaarboeke

Internet GIS 706


 
Modulekode GIS 706
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module verskaf ‘n oorsig van hoe Geografiese Inligting oor die internet en intranet versprei kan word. Dit sal aantoon hoe GIS-funksionaliteit aan ‘n wye reeks netwerkgebaseerde toepassings in besighede, die staat, onderwys, ens. verskaf kan word. Studente sal leer hoe om webgebaseerde kaarte te ontwikkel deur gebruik te maak van sagteware wat tans beskikbaar is ten einde die potensiaal van GIS in die Internet-omgewing te verwesenlik.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes INF 164 of ekwivalent
Kontaktyd 28 kontakure per semester
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geografie, Geoinformatika en Meteorologie
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences