Jaarboeke

Geoinformatika 311


 
Modulekode GIS 311
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Gevorderde geoinformatika-onderwerpe in geovisualisering en -berekenings (geocomputation). ’n Projek of opdragte van ten minste 64 beraamde leerure.

Modulekrediete 22.00
Voorvereistes GGY 283 , INF 164, INF 261. Slegs vir BSc (Geoinformatika)-studente.
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geografie, Geoinformatika en Meteorologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences