Jaarboeke

Navorsingsprojek 702


 
Modulekode GIS 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module verskaf aan die student die geleentheid om 'n GIS-toepassing te skep. Projekstadia sluit in: probleem- en hipotesestelling, projekmetodologie, databehoeftebepaling, databasisontwerp, data-analise en kommunikasie van die finale inligtingsprodukte.

Modulekrediete 35.00
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geografie, Geoinformatika en Meteorologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences