Jaarboeke

Sintuiglike evaluering 412


 
Modulekode FST 412
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Beginsels en toepassings van sintuiglike evaluering. Tipes panele, toetse en toetskondisies en hul funksies. Selektering en opleiding van paneellede vir beskrywende sintuiglike evaluering. Instrumentele sintuiglike kwaliteitsmetings. Statistiese ontleding en interpretasie van data. Praktika: Praktiese aspekte en uitvoering van sintuiglike evalueringstegnieke, ontleding en interpretasie van data. Instrumentele sintuiglike kwaliteitsmetings.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes FST 260, FST 351 en FST 352 of TDH
Kontaktyd 12 besprekingsklasse, 6 praktiese sessies per semester
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Voedselwetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences