Modulekode | FNH 421 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Besprekingsklasse in Internasionale Voeding fokus op die belangrikste huidige voedingskwessies wat bevolkings wêreldwyd beinvloed. Dit sluit in die identifisering van voedingsuitdagings en tendense in beide ontwikkelende en ontwikkelde lande. Die kursus sluit aspekte in van epidemiologie, etiologie vn siektes en die gevolge van oor-en ondervoeding. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Derde jaar status |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App