Jaarboeke

Omgewing en Ontwikkeling 811


 
Modulekode ENS 811
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module fokus op die interaksie tussen sosiale en omgewingsdinamika. Dit dek aspekte van sosiale struktuur, kultuur, politiek, opvoeding, migrasie, produksie, stadsvorming, demografie en sosiale instellings en hul effek op die omgewing. Die materiaal sluit ook in die gevolg van impakte soos omgewingsverandering wat op hul beurt weer die samelewing beïnvloed. Die ontleding van komplekse verwantskappe tussen die samelewing en die omgewing, koppelinge tussen die samelewing en omgewing en sinergistiese effekte tussen hierdie verskynsels.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geografie, Geoinformatika en Meteorologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences