Jaarboeke

Duits: Kultureel-professioneel (1) 113


 
Modulekode DTS 113
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Grondige hersiening van Duitse grammatika: ontwikkeling van lees-, skryf-, praat- en begripsvaardighede. Analise en interpretasie van tekste.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Voorvereistes Graad 12 Duits
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences